Gene Lockhart

Gene Lockhart
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Edwin Eugene Lockhart
Geboorte (1891-07-18)18 Julie 1891
Sterfte 31 Maart 1957 (op 65)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders June Lockhart
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1912–1957
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gene Lockhart (18 Julie 1891 – 31 Maart 1957) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente His Girl Friday (1940), Northern Pursuit (1943), Miracle on 34th Street (1947), en The Inspector General (1949).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy